<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[B1]
.   D D D
   Inleiding - 4 BARS

[V1]
. D
 Here my toevlug .............. (A)
. D
 U's God van my hart
.A
 Niks maak meer saak nie
.G             A
 Slegs Heer U wil
. G             D
 Neem nou my gedagtes
.    Bm          G
 Van oggend tot aand
. D            Bm
 Selfs as ek slaap
.    A            (D/G/D/G/D)
 U nabyheid my lig

[V2]
.D
 Wees U my wysheid ............... (B)
.D
 die waarheid, die woord
.    A
 Versoen met U Godheid
.    G       A
 Vir ewig gebind
.G        D
 U is my Vader
.   Bm       G
 En ek is U kind
.   D         Bm
 U Gees nou inwonend
.   A            D     (D/D/D/D/D/D)
 En eenheid herstel ...... (7 BARS)

[V3]
.D
 Wees U my beskermer .............. (C)
.D
 my swaard vir die stryd
.A
 Wees U die Godsbeeld
.   G          A
 in wie ek verbly
.G          D
 U my sielsvesting
.    Bm       G
 my veilige skuiling
.D         Bm
 lig my na waar U is
.   A           D  (D / D / D)
 O Krag van my krag

[V4]
.D
  Rykdom het geen belang nie ............. (D)
.D
 En geen mens se lee lof
.A
 U is my erfnis
.     G       A
 Vir nou en altyd
.    G         D
 Aan U en U alleen
.    Bm        G
 my hart oorgegee
.D        Bm
 Jesus my Koning
.    A         D
 my skat is in U

[B2]
.  Bm / A / G / D / Bm / A / G / D / Em / D / D
    TUSSENSPEL X 2

[V5]
.D
 Hoogste in die Hemel ............. (A - 10)
. D
 Oorwinning behaal
.A
 Hemelse vreugde
.    G         A
 wat vanuit U straal
.G            D
 Hart van my eie
.    Bm       G
 wat ookal gebeur
.D              Bm
 wees steeds my toevlug
.   A          D
 o Heerser van als</lyrics>
<title>Wees U my toevlug</title>
<time_sig>6/8 S140</time_sig>
<tempo>88</tempo>
<author>Irish, Forgaill, Dallan (8th Century)</author>
<key>D</key>
</song>